Tuesday, October 20, 2009

Optrede

Met geweld kan ons vergeet om hond haaraf te maak, in ons stryd om terug te kry wat ons toekom, m.a.w. Transvaal, Vrystaat en Noord Natal. Daar moet nou drasties ’n fonds gestig word om fondse in te samel vir ons stryd. Ons benodig nie duisende of ’n miljoen nie maar biljoene, dit is ons enigste hoop om die oormag te oorwin.
Hiermee vra ek vir voorstelle van Boere wat ernstig is oor die saak om te kom met voorstelle, gebruik die comments skakel onder aan hierdie pos.

1 comment: